ontspring [boodskap #127377] |
Tue, 06 August 2019 19:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontspring
Afbreking: ont•spring
Werkwoord: ontspring
Verlede tyd: het ontspring
Betekenis:
• Op 'n bepaalde plek begin of ontstaan; sy oorsprong hê.
• Van iets af wegkom; ontkom; ontsnap.
Gebruik:
• Die rivier ontspring in die kloof. Die Ryn ontspring in die Alpe.
• Hy kon die dans ontspring, maar sy was nie so gelukkig nie.
Vertaling:
Engels: to spring, arise; escape
Nederlands: ontspringen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|