swaaiverhoog [boodskap #127376] |
Tue, 06 August 2019 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swaaiverhoog
Afbreking: swaai•ver•hoog
Samestelling: swaai + verhoog
Selfstandige naamwoord: swaaiverhoog
Meervoud: swaaiverhoë
Verkleinwoord: swaaiverhogie
Meervoud van verkleining: swaaiverhogies
Betekenis:
• 'n Gesegmenteerde verhoog in 'n teater wat kan draai sodat die dekor vinnig verander kan word.
Gebruik:
• Die gordyne trek toe sodat die akteurs die swaaiverhoog se posisie kan verander.
Vertaling:
Engels: pivot stage, revolving stage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|