debat [boodskap #127370] |
Mon, 05 August 2019 06:54 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21182 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
debat
Afbreking: de•bat
Selfstandige naamwoord: debat
Meervoud: debatte
Verkleinwoord: debatjie
Meervoud van verkleining: debatjies
Betekenis:
• Bespreking van argumente, meestal in die openbaar, waar partye gedagtes oor 'n bepaalde onderwerp wissel.
Gebruik:
• Na 'n ure lange debat het die komitee gestem om dit as 'n mosie voor te lê.
Afgelei:
• debataand
• debatspunt
• debatsvereniging
• debatteer
• debatteerbaar
• debatteerder
• debattering
• debatvoerder
• debatvoering
Vertaling:
Engels: debate, discussion
Nederlands: debat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|