naweek [boodskap #127369] |
Mon, 05 August 2019 06:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naweek
Afbreking: na•week
Selfstandige naamwoord: naweek
Meervoud: naweke
Verkleinwoord: nawekie
Meervoud van verkleining: nawekies
Betekenis:
• Saterdag en Sondag, die rusdae na 'n werksweek; meer spesifiek Vrydagaand tot en met Sondagnag.
Gebruik:
• Ons gaan die naweek visvang, wie kom saam?
Antoniem:
• midweek
Vertaling:
Engels: weekend, week-end
Nederlands: weekeinde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|