boorgat [boodskap #127357] |
Sun, 04 August 2019 11:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boorgat
Afbreking: boor•gat
Samestelling: boor + gat
Selfstandige naamwoord: boorgat
Meervoud: boorgate
Verkleinwoord: boorgaatjie
Meervoud van verkleining: boorgaatjies
Betekenis:
• 'n Gat wat in die aarde in geboor is, tipies vir water, gas of olie.
Gebruik:
• Die gemiddelde diepte van 'n boorgat om grondwater te benut, is sowat 60-80 meter.
Afgelei:
• boorgatpomp
• boorgatwater
Vertaling:
Engels: bore hole
Nederlands: boorgat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|