Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandete
aandete [boodskap #127350] Sun, 04 August 2019 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandete
Afbreking: aand•ete
Samestelling: aand + ete


Selfstandige naamwoord: aandete
Meervoud: aandetes
Verkleinwoord: aandetetjie
Meervoud van verkleining: aandetetjie

Betekenis:
• Ete in die aand; hoofmaal wat saans genuttig word.

Gebruik:
• Ons kry melkkos vir aandete.

Sinoniem:
• aandmaal

Verwant:
• ontbyt
• middagete

Vertaling:
Engels: supper
Nederlands: avondeten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: limerick
Volgende onderwerp: aandui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 05:43:25 UTC 2024