verkleiningsvorm [boodskap #127345] |
Sat, 03 August 2019 14:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkleiningsvorm
Afbreking: ver•klein•ings•vorm
Samestelling: verkleining + -s- + vorm
Selfstandige naamwoord: verkleiningsvorm
Meervoud: verkleiningsvorms, verkleiningsvorme
Verkleinwoord: verkleiningsvormpie
Meervoud van verkleining: verkleiningsvormpies
Betekenis:
• 'n Woord wat op 'n kleiner vorm van 'n voorwerp dui.
Gebruik:
• Die verkleiningsvorm van hond is hondjie.
• Die verkleiningsvorm het soms 'n figuurlike, simpatieke, sarkastiese of eufemistiese betekenis, en word ook soms vir troetelname gebruik.
Sinoniem:
• verkleinwoord
• diminutief
Vertaling:
Engels: diminutive
Nederlands: verkleinvorm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|