ras [boodskap #127340] |
Sat, 03 August 2019 06:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ras
Afbreking: ras
Selfstandige naamwoord: ras
Meervoud: rasse
Verkleinwoord: rassie
Meervoud van verkleining: rassies
Betekenis:
• Groep waarin mense, diere of plante op die basis van bepaalde eienskappe verdeel word.
Gebruik:
• Die Afrikanerbees is 'n ras wat inheems is aan Suid-Afrika.
Hiponiem:
• honderas
• beesras
• perderas
• druiweras
Afgelei:
• rasgenoot
• rasgroep
• raskwota
• rassestryd
• rassehaat
• rasseskeiding
• rasverhouding
• rasse-integrasie
Vertaling:
Engels: race, breed
Nederlands: ras
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|