kannibaal [boodskap #127339] |
Sat, 03 August 2019 06:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kannibaal
Afbreking: kan•ni•baal
Selfstandige naamwoord: kannibaal
Meervoud: kannibale
Verkleinwoord: kannibaaltjie
Meervoud van verkleining: kannibaaltjies
Betekenis:
• Mens wat ander mense eet, of 'n dier wat diere van sy eie spesie vreet.
Gebruik:
• Die vermeende kannibaal sal Maandag in die landdroshof verskyn.
Sinoniem:
• menseter
Verwant:
• kannibalisme
• kannibaalfees
• antropofagie
Vertaling:
Engels: cannibal
Nederlands: kannibaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|