langer [boodskap #127329] |
Fri, 02 August 2019 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langer
Afbreking: lang•er
Byvoeglike naamwoord: lank
Vergrotende trap: langer
Oortreffende trap: langste
Attributief: lange
Partitief: langs
Betekenis:
• Vergrotende trap van lank. Met groter lengte of duur.
Gebruik:
• Die seun is langer as sy pa.
• Dit het langer gevat om daar te kom.
• Die vertoning is 'n uur langer.
Spreekwoord:
• Jou Saterdag is langer as jou Sondag. [Jou onderrok hang uit.]
Antoniem:
• korter
Vertaling:
Engels: longer, taller
Nederlands: langer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|