sukkel [boodskap #127320] |
Thu, 01 August 2019 15:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sukkel
Afbreking: suk•kel
Werkwoord: sukkel
Verlede tyd: het gesukkel
Betekenis:
• Hard probeer om iets te doen, maar dit nie sonder baie moeite regkry nie.
Gebruik:
• Hulle sukkel om aan die lewe te bly.
• Sy sukkel om op die forum te registreer.
Afgelei:
• sukkelaar
• sukkelend
• sukkelry
• sukkelrig
• uitsukkel
Vertaling:
Engels: to struggle
Nederlands: worstelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|