Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katoen
katoen [boodskap #127315] Thu, 01 August 2019 06:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Katoen
Katoen
katoen
Afbreking: ka•toen


Selfstandige naamwoord: katoen
Meervoud: katoene
Verkleinwoord: katoentjie
Meervoud van verkleining: katoentjies

Betekenis:
• Sagte vesel wat in 'n bol rondom die saad van die katoenplant groei.

Gebruik:
Katoen word sedert prehistoriese tye as weefstof vir die vervaardiging van tekstiel gebruik.

Afgelei:
• katoenoes
• katoenplant
• katoenpit
• katoensaad
• katoenolie
• katoenstof
• katoengaring
• katoenwol
• katoenklere
• katoenbaadjie
• katoenhandskoen
• katoenhemp
• katoenfabriek
• katoenbedryf
• katoenhandel
• katoenindustrie
• katoennywerheid
• katoenverbouing
• katoenweefsel
• katoenwewery

Vertaling:
Engels: cotton
Nederlands: katoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voort
Volgende onderwerp: vergelyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 04:59:27 UTC 2024