laas [boodskap #127310] |
Wed, 31 July 2019 12:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laas
Afbreking: laas
Bywoord: laas
Betekenis:
• Die vorige of laaste keer.
• Onlangs in die verlede.
Gebruik:
• Wanneer laas was jy in die kerk?
• Ten einde laas kry ek ook 'n beurt.
Spreekwoord:
• Ek het hom donkiejare laas gesien. [Baie lanklaas.]
Verwant:
• laaste
• oulaas
Vertaling:
Engels: last time, ago
Nederlands: laatst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|