Cheers [boodskap #16263 is 'n antwoord op boodskap #16264] |
Fri, 17 July 1998 00:00 |
DarkMan
Boodskappe: 7 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is daar enige iemand van Saudi Arabië op die ng?
EK skuif in die volgende maand daarnatoe en sal graag wil hoor van enige
Suid-Afrikaners daar
Groete
DM
|
|
|
Re: Cheers [boodskap #16264 is 'n antwoord op boodskap #16263] |
Fri, 17 July 1998 00:00 |
rana
Boodskappe: 25 Geregistreer: December 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Is daar enige iemand van Saudi Arabië op die ng?
Ongelukkig kan ek nie daarmee help nie, maar:
Interessantheidshalwe. Van die os op die jas.
Van 'Cheers' gepraat: Word 'Cheers' ook as sinoniem gebruik vir
Dankie in Suid-Afrikaanse Engels? 'Klink my hier in Engeland is
dit om't ewe of jy nou Cheers sê of Thank you.
Groete,
Rana
> Is daar enige iemand van Saudi Arabië op die ng?
>
> EK skuif in die volgende maand daarnatoe en sal graag wil hoor van enige
> Suid-Afrikaners daar
>
> Groete
>
> DM
>
>
--
rana
|
|
|
Re: Cheers [boodskap #16283 is 'n antwoord op boodskap #16264] |
Sat, 18 July 1998 00:00 |
Bryan
Boodskappe: 26 Geregistreer: June 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 17 Jul 1998 23:12:38 +0100, rana wrote:
> Van 'Cheers' gepraat: Word 'Cheers' ook as sinoniem gebruik vir
> Dankie in Suid-Afrikaanse Engels? 'Klink my hier in Engeland is
> dit om't ewe of jy nou Cheers sê of Thank you.
>
> Groete,
> Rana
Ek het al mense gehoor wat 'cheers' gebruik as 'n 'dankie', maar dit
is nie so algemeen nie.
Bryan
============================================
Please remove KAAP in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
|
|
|
Re: Cheers [boodskap #16284 is 'n antwoord op boodskap #16264] |
Sat, 18 July 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> Ek het al mense gehoor wat 'cheers' gebruik as 'n 'dankie', maar dit
> is nie so algemeen nie.
Snaaks, al my Engelse vriende (in Kaapstad), gebruik baie selde 'thank you',
maar altyd 'cheers'. Ek was altyd onder die indruk dit is landswyd
standaard...
|
|
|