Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erger
erger [boodskap #127297] Tue, 30 July 2019 14:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
erger
Afbreking: er•ger




Byvoeglike naamwoord: erg
Vergrotende trap: erger
Oortreffende trap: ergste
Attributief: erge

Betekenis:
• Vergrotende trap van erg. Meer sleg; in hoër mate.

Gebruik:
• Dit was 'n erger geval van varkgriep.

Vertaling:
Engels: terrible, severe, awful; very, much
Nederlands: erger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werklike
Volgende onderwerp: stand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 04:36:56 UTC 2024