| hieronder [boodskap #127282] |
Ma., 29 Julie 2019 20:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25091 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hieronder
Afbreking: hier•on•der
Samestelling: hier + onder
Bywoord: hieronder
Betekenis:
• Onderkant die plek waar die spreker is; onder dit, onder hierdie.
Gebruik:
• Wie woon in die woonstel hieronder?
Antoniem:
• hierbo
Vertaling:
Engels: down here, underneath
Nederlands: hieronder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|