Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekade
dekade [boodskap #127279] Mon, 29 July 2019 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dekade
Afbreking: de•ka•de




Selfstandige naamwoord: dekade
Meervoud: dekades
Verkleinwoord: dekadetjie
Meervoud van verkleining: dekadetjies

Betekenis:
• (tydrekening) 'n Tydperk/periode van tien jaar.

Gebruik:
• Die Afrikaner het in die 1930's 'n dekade van trauma en spanning beleef.

Vertaling:
Engels: decade
Nederlands: decennium, decade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pylvak
Volgende onderwerp: selfvernietiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 16:54:50 UTC 2025