Leksikograaf Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gang
Afbreking: gang
Selfstandige naamwoord: gang
Meervoud: gange
Verkleinwoord: gangetjie
Meervoud van verkleining: gangetjies
Betekenis:
• 'n Lang, smal deurloopruimte (wat vertrekke en ander ruimtes verbind).
• Die handeling van gaan; beweging; voortsetting.
• (kookkuns) Onderdeel van 'n maaltyd.
Gebruik:
• Almal loop deur die huis se gang.
• Hy sit sake aan die gang. Sy gaan haar gang.
• Hulle eet 'n vyfgang maal.