Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Melkkos
Melkkos [boodskap #127270] Sun, 28 July 2019 19:14
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: June 2018
Karma: 0
Volle Lid
Bestanddele:

200ml meel
Knippie sout
4 koppies melk
2 eetlepels botter
Kaneelsuiker

Metode:

Sif die meel en sout saam en maak dit klam met 'n bietjie water (vryf tot groot krummels).
Verhit die melk en botter in 'n kastrol.
Verlaag hitte sodra dit begin kook en voeg die mengsel by.
Prut vir 5 tot 10 minute tot gaar, maar roer aanhoudend want melk brand gou.
Bedien warm met kaneelsuiker.

Kaneelsuiker:
Meng 60ml suiker en 10ml fyn kaneel.
Vorige onderwerp: Heuning likeur resep
Volgende onderwerp: Pynappel-bier Resep?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 16:49:09 UTC 2025