Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » banaal
banaal [boodskap #127261] Sa, 27 Julie 2019 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
banaal
Afbreking: ba•naal



Byvoeglike naamwoord: banaal
Vergrotende trap: banaler
Oortreffende trap: banaalste
Attributief: banale

Betekenis:
• Platvloers, grof, alledaags en sonder diepte.

Gebruik:
• Hy vind die mense wat saam met hom op toer is kleingeestig, oppervlakkig en die gesprekke banaal.

Afgelei:
• banaliteit

Vertaling:
Engels: banal, commonplace, trite, trivial
Nederlands: banaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hel
Volgende onderwerp: reageer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 21:20:34 MGT 2024