Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » program
program [boodskap #127254] Sat, 27 July 2019 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
program
Afbreking: pro•gram



Selfstandige naamwoord: program
Meervoud: programme
Verkleinwoord: programmetjie
Meervoud van verkleining: programmetjies

Betekenis:
• 'n Storie op radio of televisie.
• Volgorde waarin goed beplan word en gebeur; oorsig van voorgenome aktiwiteite of dokument met so 'n oorsig.
• (rekenaarwetenskap) Sagteware op 'n rekenaar wat ontwerp is om 'n spesifieke taak te verrig.

Gebruik:
• Heidi was my gunsteling program op TV.
• Volgens die program het jy nou 'n vergadering met jou prokureur.
• Kan jy die program op my skootrekenaar installeer?

Hiponiem:
• feesprogram
• geselsprogram
• loodsprogram
• oorbruggingsprogram
• opleidingsprogram
• radioprogram
• rekenaarprogram
• reisprogram
• televisieprogram

Afgelei:
• programfout
• programmaties
• programmeerder
• programmering
• programskedule

Vertaling:
Engels: program
Nederlands: program

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elders
Volgende onderwerp: verhoudingsgetal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:10:16 UTC 2025