haat [boodskap #127245] |
Sat, 27 July 2019 06:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haat
Afbreking: haat
Selfstandige naamwoord: haat
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sterk gevoel dat mens nie van iets of iemand hou nie; emosie van afsku of vyandskap; diep afkeer.
Gebruik:
• Sien jy die haat in hulle oë.
• Die haat word al hoe meer en die bom gaan een van die dae ontplof.
Antoniem:
• liefde
Vertaling:
Engels: hate, hatred
Nederlands: haat
Werkwoord: haat
Verlede tyd: het gehaat
Teenwoordige deelwoord: hatende
Betekenis:
• Kwade gevoelens jeens iets of iemand koester.
Gebruik:
• Ek haat jou!
Vertaling:
Engels: to hate, detest
Nederlands: haat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|