heelwat [boodskap #127243] |
Vr, 26 Julie 2019 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heelwat
Afbreking: heel•wat
Bywoord: heelwat
Betekenis:
• Groot in omvang; baie.
Gebruik:
• Hy het heelwat verrig.
• Sy voel heelwat beter na die operasie.
Vertaling:
Engels: a good deal, quite a lot
Nederlands: heleboel
Telwoord: heelwat
Betekenis:
• Taamlik baie van iets; heelparty.
Gebruik:
• Daar het heelwat kinders het by die partytjie opgedaag.
Vertaling:
Engels: considerable number
Nederlands: heleboel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|