Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfstandig
selfstandig [boodskap #127235] Vr, 26 Julie 2019 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfstandig
Afbreking: self•stan•dig



Byvoeglike naamwoord: selfstandig
Vergrotende trap: selfstandiger
Oortreffende trap: selfstandigste
Attributief: selfstandige

Betekenis:
• Op jou eie aangewese en nie van ander afhanklik nie.

Gebruik:
• Ouers moet hulle kinders leer om selfstandig op te tree.
• Al is ons gestremd wil ons nog menswaardig en selfstandig wees.

Sinoniem:
• losstaande
• onafhanklik
• outonoom

Antoniem:
• onselfstandig

Verwant:
• selfstandigheid
• selfstandigmaking
• selfstandigwording

Vertaling:
Engels: independent, autonomous, self-reliant
Nederlands: zelfstandig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roggel
Volgende onderwerp: selfstandige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 04:35:54 MGT 2024