bereid [boodskap #127217] |
Thu, 25 July 2019 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bereid
Afbreking: be•reid
Byvoeglike naamwoord: bereid
Betekenis:
• Tot diens wees; instem tot aksie; gewillig om te doen wat gevra of verwag word.
Gebruik:
• Hy is bereid om die kar vir R50 te was.
• Sy is nie bereid om oortyd te werk nie.
Afgelei:
• bereidheid
• bereidwillig
Vertaling:
Engels: prepared, ready, willing
Nederlands: bereid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|