Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
profiel
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
profiel
[
boodskap #127213
]
Do, 25 Julie 2019 06:08
Leksikograaf
Boodskappe:
20799
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Profielfoto.
profiel
Afbreking: pro•fiel
Selfstandige naamwoord:
profiel
Meervoud:
profiele
Verkleinwoord:
profieltjie
Meervoud van verkleining:
profieltjies
Betekenis:
• Syaansig van 'n mens of ding.
• 'n Persoon se geskrewe besonderhede.
• Sigbaarheid.
Gebruik:
• Die argitek skets die
profiel
van die nuwe gebou.
• Die artikel gee 'n uitgebreide
profiel
van die kunstenaar.
• Sy handhaaf 'n lae
profiel
.
Verwant:
• gebruikersprofiel
• profielfoto
• profieltekening
Vertaling:
Engels: profile
Nederlands: profiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
roetekaart
Volgende onderwerp:
stories
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wo Nov 27 21:11:04 MGT 2024