roetekaart [boodskap #127212] |
Wo, 24 Julie 2019 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roetekaart
Afbreking: roe•te•kaart
Samestelling: roete + kaart
Selfstandige naamwoord: roetekaart
Meervoud: roetekaarte
Verkleinwoord: roetekaartjie
Meervoud van verkleining: roetekaartjies
Betekenis:
• 'n Kaart wat 'n roete na 'n bestemming (of bestemmings) aandui.
• (figuurlik) Stappe na 'n doelstelling.
Gebruik:
• U kan 'n vakansieprogram en roetekaart by die toerismeburo kry.
• Die regering stel 'n roetekaart vir die lewering van groen energie op.
Vertaling:
Engels: road map
Nederlands: routekaart, wegenkaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|