Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunsvlyt
kunsvlyt [boodskap #127207] Wo, 24 Julie 2019 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kunsvlyt word beoefen.
Kunsvlyt word beoefen.
kunsvlyt
Afbreking: kuns•vlyt
Samestelling: kuns (s.nw.) + vlyt (s.nw.)



Selfstandige naamwoord: kunsvlyt
Meervoud:

Betekenis:
• Die maak en verkoop van dekoratiewe en nuttige items wat met die hand gemaak is.

Gebruik:
Kunsvlyt is tradisioneel deur vroue beoefen.
• Die roete bied buitelugbedrywighede, kunsvlyt, eetplekke en akkommodasie in 'n skilderagtige landelike omgewing.

Sinoniem:
• huisnywerheid
• huisvlyt
• kunsnywerheid

Vertaling:
Engels: arts and crafts
Nederlands: handvaardigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hael
Volgende onderwerp: vlyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 21:07:20 MGT 2024