bleik [boodskap #127205] |
Wed, 24 July 2019 12:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bleik
Afbreking: bleik
Werkwoord: bleik
Verlede tyd: het gebleik
Betekenis:
• Wit maak of ligter maak.
Gebruik:
• Hy het sy tande beskadig toe hy dit probeer bleik het.
Afgelei:
• bleikaarde
• bleikkalk
• bleikmiddel
• bleikpoeier
Homofoon:
• blyk (duidelik word, ook 'n blyk van waardering)
Vertaling:
Engels: to bleach, whiten
Nederlands: bleken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|