Tuis » Taal » Woordeboek » eendag
eendag [boodskap #127202] |
Wo., 24 Julie 2019 07:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21438 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eendag
Afbreking: een•dag
Samestelling: een + dag
Bywoord: eendag
Betekenis:
• Die een of ander dag in die verlede of toekoms.
Gebruik:
• Eendag lank gelede was daar 'n meisie met 'n rooi kappie.
Spreekwoord:
• Eendag gaan my skip kom. [Eendag gaan ek geld kry / geluk tref.]
• Eendag op 'n reëndag. [Wag geduldig tot my kans kom.]
Vertaling:
Engels: one day; some day
Nederlands: eens, eenmaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
saal |
Volgende onderwerp: |
bos |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 22:09:40 UTC 2025
|