Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betaalmiddel
betaalmiddel [boodskap #127196] Di, 23 Julie 2019 11:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betaalmiddel
Afbreking: be•taal•mid•del
Samestelling: betaal + middel




Selfstandige naamwoord: betaalmiddel
Meervoud: betaalmiddele (betaalmiddels)
Verkleinwoord: betaalmiddeltjie
Meervoud van verkleining: betaalmiddeltjies

Betekenis:
• 'n Ruilmiddel om goedere of dienste aan te skaf.

Gebruik:
• Geld is het mees gebruikte betaalmiddel.

Vertaling:
Engels: tender, means of payment
Nederlands: betaalmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blanke
Volgende onderwerp: pleegpa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 21:08:35 MGT 2024