Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgelope
afgelope [boodskap #127191] Di, 23 Julie 2019 06:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgelope
Afbreking: af•ge•lo•pe



Byvoeglike naamwoord: afgelope

Betekenis:
• Wat onlangs verby is.

Gebruik:
• Die afgelope week was baie koud gewees.

Vertaling:
Engels: past, lately
Nederlands: afgelopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gerus
Volgende onderwerp: mis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:40:23 MGT 2024