beslis [boodskap #127189] |
Ma, 22 Julie 2019 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beslis
Afbreking: be•slis
Werkwoord: beslis
Verlede tyd: het beslis
Teenwoordige deelwoord: beslissende
Betekenis:
• 'n Besluit oor iets neem; klaarheid kry; vasstel.
Gebruik:
• Die skeidsregter het teen ons beslis.
Vertaling:
Engels: to decided
Nederlands: beslissen
Byvoeglike naamwoord: beslis
Vergrotende trap: beslister
Oortreffende trap: beslisste
Attributief: besliste
Betekenis:
• Baie seker van iets wees; sonder aarseling of twyfel.
Gebruik:
• Dit gaan beslis môre reën.
• Haar besliste optrede maak groot indruk.
Sinoniem:
• definitief
• verseker
Antoniem:
• miskien
• onbeslis
Afgelei:
• beslistheid
Vertaling:
Engels: definately, decidedly, positively
Nederlands: beslist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|