Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasklem
vasklem [boodskap #127179] Ma, 22 Julie 2019 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasklem
Afbreking: vas•klem
Samestelling: vas + klem



Werkwoord: klem vas, vasklem
Verlede tyd: het vasgeklem

Betekenis:
• Deur te klem vashou of vassit; krampagtig klou.

Gebruik:
• Hy het met verkluimde hande aan die tou probeer vasklem.
• Sy het verbete aan die verlede vasgeklem.

Vertaling:
Engels: to clamp, clench, clinch, cling, grasp, jam, vice
Nederlands: vastklemmen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waaroor
Volgende onderwerp: gevoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:34:29 MGT 2024