persoonlik [boodskap #127176] |
Ma, 22 Julie 2019 07:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
persoonlik
Afbreking: per•soon•lik
Byvoeglike naamwoord: persoonlik
Vergrotende trap: persoonliker
Oortreffende trap: persoonlikste
Attributief: persoonlike
Betekenis:
• Betrekking hê op 'n persoon. Dit wat met 'n spesifieke mens te doen het en hom of haar raak.
Gebruik:
• 'n Handgeskrewe brief is altyd meer persoonlik as 'n e-pos.
Antoniem:
• onpersoonlik
Hiponiem:
• interpersoonlik
• intrapersoonlik
Afkorting:
• pers.
Vertaling:
Engels: personally
Nederlands: persoonlijk
Bywoord: persoonlik
Betekenis:
• Wat deur 'n persoon self uitgevoer word.
Gebruik:
• Ek sal persoonlik daaraan aandag skenk.
Sinoniem:
• self
Vertaling:
Engels: personally
Nederlands: persoonlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|