deurtastend [boodskap #127169] |
So, 21 Julie 2019 15:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurtastend
Afbreking: deur•tas•tend
Samestelling: deur + tastend
Byvoeglike naamwoord: deurtastend
Attributief: deurtastende
Betekenis:
• Met ekstra deeglikheid; flink en daadkragtig.
Gebruik:
• Ek hoop die polisie sal die saak volledig en deurtastend ondersoek.
Afgelei:
• deurtastendheid
Vertaling:
Engels: energetic, determined, drastic, thorough, decisive, resolute, resolutely, vigorously
Nederlands: doortastend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|