feite [boodskap #127164] |
So, 21 Julie 2019 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feite
Afbreking: fei•te
Selfstandige naamwoord: feit
Meervoud: feite
Verkleinwoord: feitjie
Meervoud van verkleining: feitjies
Betekenis:
• Meervoud van feit; meer as een feit. Dinge wat vasstaan/ gebeur het/ gedoen of vasgestel is; nie verdigsels nie.
Gebruik:
• Al die feite moet in ag geneem word.
Vertaling:
Engels: facts
Nederlands: feiten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|