Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
ambulans
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
ambulans
[
boodskap #127156
]
Sa, 20 Julie 2019 20:16
Leksikograaf
Boodskappe:
20799
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Ambulans.
ambulans
Afbreking: am•bu•lans
Selfstandige naamwoord:
ambulans
Meervoud:
ambulanse
Verkleinwoord:
ambulansie
Meervoud van verkleining:
ambulansies
Betekenis:
• Voertuig wat gewondes of siekes van/na 'n hospitaal vervoer.
Gebruik:
• Die kind is met flitsende ligte en loeiende sirenes per
ambulans
na die hospitaal gejaag.
• 'n
Ambulans
is ingestuur om die gewondes van die slagveld te onttrek.
Afgelei:
• ambulansdiens
• ambulansdokter
• ambulanspersoneel
• ambulansdokter
• ambulanstrein
• ambulanswa
• ambulansvliegtuig
Vertaling:
Engels: ambulance, field hospital
Nederlands: ambulance
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
konkaaf
Volgende onderwerp:
konveks
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wo Nov 27 21:06:12 MGT 2024