terloops [boodskap #127153] |
Sa, 20 Julie 2019 12:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terloops
Afbreking: ter•loops
Byvoeglike naamwoord: terloops
Attributief: terloopse
Betekenis:
• As 'n bysaak; in die verbyloop.
Gebruik:
• Terloops, onthou om melk te koop.
Vertaling:
Engels: by-the-way, cursory
Nederlands: terloops
Bywoord: terloops
Betekenis:
• Onopvallend tussen ander dinge; 'n toevalligheid.
Gebruik:
• Die feit is terloops vermeld.
Vertaling:
Engels: by-the-way, in passing
Nederlands: terloops
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|