vreeslik [boodskap #127144] |
Sa, 20 Julie 2019 06:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vreeslik
Afbreking: vrees•lik
Byvoeglike naamwoord: vreeslik
Vergrotende trap: vreesliker
Oortreffende trap: vreeslikste
Attributief: vreeslike
Partitief: vreesliks
Betekenis:
• Waarvoor 'n mens bang is; angswekkend; skrikwekkend; verskriklik.
• In hoë mate; baie; erg.
Gebruik:
• Ek het groot geskrik, dit was vreeslik!
• Dit reën vreeslik hard.
Sinoniem:
• afgryslik
• angswekkend
• erg
• skrikaanjaend
• skrikwekkend
• verskriklik
• ysingwekkend
Vertaling:
Engels: terrible, awful, dreadful, abysmal, gruesome, horrible
Nederlands: vreselijk, vreeslijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|