arme [boodskap #127143] |
Vr, 19 Julie 2019 21:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arme
Afbreking: ar•me
Byvoeglike naamwoord: arm
Vergrotende trap: armer
Oortreffende trap: armste
Attributief: arme
Partitief: armes
Intensief: brandarm
Betekenis:
• Attributiewe vorm van arm. Wat min besit of ellendig/beklaenswaardig is.
• Iemand wat jy jammer kry.
Gebruik:
• Wie hom ontferm oor die arme, leen aan die Here; en Hy sal hom sy weldaad vergelde. [Spreuke 19:17]
• Die arme kind kan nog nie praat nie.
Spreekwoord:
• Die arme man kou draad. [Hy kry swaar.]
Antoniem:
• ryke
Vertaling:
Engels: poor
Nederlands: arme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|