Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bokkerol
Afbreking: bok•ke•rol
Selfstandige naamwoord: bokkerol
Meervoud: –
Betekenis:
• (kragwoord) Geen; absoluut niks nie.
Gebruik:
• Dit het bokkerol met jou te doen!
• Daar is bokkerol wat mens daaraan kan doen.
• Hoe word kliëntediens deesdae gedefinieer? Kan mens sê swak, swakker, swakste of niks, geen, bokkerol?
Wisselvorm:
• boggerol
• boggherok
Vertaling:
Engels: bugger all
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.