Leksikograaf Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sok
Afbreking: sok
Selfstandige naamwoord: sok
Meervoud: sokke
Betekenis:
• Plek waarin 'n elektriese prop pas; verbindingstuk van buise; kontakpunt.
Gebruik:
• Druk die prop in die sok.
• Die rekenaar het vier USB-sokke, ’n ethernet-sok en Intel se nuwe thunderbolt-sok om toestelle, soos bykomende monitors, te verbind.
Afgelei:
• muursok
Vertaling:
Engels: socket, sleeve
Nederlands: sok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.