Tuis » Taal » Woordeboek » kla
kla [boodskap #127119] |
Wed, 17 July 2019 19:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21384 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kla
Afbreking: kla
Werkwoord: kla
Verlede tyd: het gekla
Teenwoordige deelwoord: klaende
Betekenis:
• Ongenoeë uitspreek; sê wat pla en jou ongelukkig maak.
Gebruik:
• Sy kla van rugpyn.
Spreekwoord:
• Hy kla met 'n wit brood onder die arm. [Kla onnodig.]
• Hy kla steen en been. [Kla baie.]
Wisselvorm:
• klae
• klaag
Sinoniem:
• kerm
• mor
• protesteer
Afgelei:
• klaer
• klag
Vertaling:
Engels: to complain, moan, grumble, lament, wail
Nederlands: klagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 23 05:56:48 UTC 2025
|