Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek »
[boodskap #127105] Wed, 17 July 2019 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee oë.
Twee oë.

Afbreking: oë
Uitspraak: /ˈuːwə/, /ˈuə̯gə/




Selfstandige naamwoord: oog
Meervoud:
Verkleinwoord: ogie
Meervoud van verkleining: ogies

Betekenis:
• Meervoud van oog; meer as een oog. Organe waarmee gesien word of wat daaraan herinner.

Gebruik:
• My wil nie mooi fokus nie.
• Sy het die pragtigste groen .

Spreekwoord:
• Hy het soos 'n valk. [Baie skerp oë.]

Sinoniem:
• oge (digterlik)

Vertaling:
Engels: eyes, fountains
Nederlands: ogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleg
Volgende onderwerp: minste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:17:06 UTC 2025