inskrywing [boodskap #127094] |
Di, 16 Julie 2019 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inskrywing
Afbreking: in•skry•wing
Selfstandige naamwoord: inskrywing
Meervoud: inskrywings, inskrywinge
Verkleinwoord: inskrywinkie
Meervoud van verkleining: inskrywinkies
Betekenis:
• Registreer; vir deelname aanmeld.
• Die handeling van inskryf; skriftelik aanteken in 'n register, joernaal, ens.
Gebruik:
• Die inskrywing van nuwe studente neem baie tyd in beslag.
• Sy maak 'n inskrywing in haar dagboek.
Afkorting:
• inskr.
Afgelei:
• inskrywingsvorm
Vertaling:
Engels: enrollment, registration; entry
Nederlands: registratie; inschrijving
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|