Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » H/d NG en Afrikaanse Kultuur
H/d NG en Afrikaanse Kultuur [boodskap #7120 is 'n antwoord op boodskap #7121] Ma, 26 Augustus 1996 00:00
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Is die onsin in hierdie NG werklik die beste wat Afrikaanse kultuur
tot die Net kan bydra? En is dit die beste poging van die Kaap? Erens
is daar 'n groot skroef los.
Albert.
Re: H/d NG en Afrikaanse Kultuur [boodskap #7121 is 'n antwoord op boodskap #7120] Ma, 26 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
a...@smartnet.co.za (A.R.Gus) wrote:
> Is die onsin in hierdie NG werklik die beste wat Afrikaanse kultuur
> tot die Net kan bydra? En is dit die beste poging van die Kaap? Erens
> is daar 'n groot skroef los.
> Albert.

Die nuusgroep is tipes van ons volk,
kraak mekaar af en kla oor die dalende rand..
maar vader, het iemand dit reggekry om
die jpeg vlag wat ek gepos het te lees ?

" lanseer binêre hegsel "
Vygie
Vorige onderwerp: TAAL + KERK + KULTUUR
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: NG Kerk verneder Afrikanervolk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:43:41 MGT 2024