hoef [boodskap #127090] |
Di, 16 Julie 2019 06:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoef
Afbreking: hoef
Selfstandige naamwoord: hoef
Meervoud: hoewe
Verkleinwoord: hoefie
Meervoud van verkleining: hoefies
Betekenis:
• Horingagtige omhulsel aan die pote van sommige diere.
Gebruik:
• Die spoorsnyer kon die afdruk van die perd se hoef in die sand sien.
Verwant:
• hoefdier
• hoefslag
• hoefyster
• hoefsmid
Vertaling:
Engels: hoof
Nederlands: hoef
Werkwoord: hoef
Verlede tyd: hoef
Betekenis:
• Nie verplig of nodig nie.
Gebruik:
• Jy hoef dit nie te doen as jy nie wil nie.
Antoniem:
• moet
Vertaling:
Engels: to be necessary, need to, have to
Nederlands: hoeven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|