Betekenis:
• Wit van kleur of met 'n wit huidkleur.
• Smetteloos en onskuldig.
Gebruik:
• Ek het gestry teen blanke oorheersing en ek het gestry teen swart oorheersing. [Nelson Mandela]
• 'n Blanke vel is minder goed teen die son beskerm, maar neem meer vitamine D op.
Antoniem:
• swart
• nie-blank
Vertaling:
Engels: white; fair, pure
Nederlands: blank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.