Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blykbaar
blykbaar [boodskap #127075] Sun, 14 July 2019 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blykbaar
Afbreking: blyk•baar




Byvoeglike naamwoord: blykbaar

Betekenis:
• Soos dit blyk; duidelik te sien is.

Gebruik:
• Hy is blykbaar kielierig.
Blykbaar is sy bang vir spoke.

Verwant:
• oënskynlik
• skynbaar
• vermoedelik

Vertaling:
Engels: apparent, evident
Nederlands: blijkbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toekoms
Volgende onderwerp: onderwerp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:01:41 UTC 2025